Landbouweekblad

Isuzu se alomspeler teken punte aan

SUV vir ’n boervrou 4

Sportnutsvoertuie in Suid-Afrika is soos ’n huisie by die see: Almal wil een hê. Vra jy egter ’n boervrou oor só ’n voertuig, sê sy sy stel nie belang in een wat op sypaadjies kan klouter, ander voertuie by winkelsentrums uit die hoogte intimideer of drie-en-’n-halwe fietse op ’n Sondag na die naaste bergfietsbaan karwei nie.

Vir die plaasvrou moet hy skooltasse én sakke kunsmis kan laai. Hy moet goed op grondpad vaar, selfs al is sy haastig, en woema gee op teer. Dan verwag sy ook hy moet ongelyke terrein mak maak. En natuurlik: As hy mooi lyk terwyl hy dit doen, soveel te beter.

Hoewel sportnutsvoertuie in die algemeen gewild is in Suid-Afrika, is veral dié in die bakkie-gegronde segment volop op die paaie, met die Toyota Fortuner en Fort Everest wat onder Suid-Afrikaanse kopers koning kraai.

Daar is egter een wat dit reggekry het om van die kantlyn af die vroue by se SUV vir ’n boervrou-dag met

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding