Landbouweekblad

Voetindie hoekin BMWse spoedkoning

Die meeste boervroue het nie tyd om te mors nie – daar is dinge wat gedoen moet word: Kos moet landerye toe, dalk ’n kunsmissak of twee in die kattebak laai, en dan dorp toe vir kinders, onderdele, proviand koop . . . Want almal weet sy-aan-sy met elke suksesvolle boer staan ’n boervrou wat sorg dat die ratte van die boerdery geghries bly, óf sy boer self terwyl sy haar moederlike pligte nakom.

Vir dié ma’s is die regte wa net so belangrik soos die regte stroper of Pa se bakkie, want die paaie wat hulle daagliks ry, wissel van tweespoor-4x4paadjies tot grondpaaie, slaggatbesaaide plattelandse teerpaaie en dorpspaaie. En die vrag wat hulle vervoer, is die boerdery se heel kosbaarste – die boer se kinders.

Vroue kyk egter anders na karre. Heel boaan hul lys is dat hy prakties moet wees vir dit wat hulle wil doen. Kinders se skooltasse moet vinnig in en uit ’n kattebak wat ruim genoeg vir tasse, sportsakke en inkopies is, gelaai kan word.

In die kajuit moet spasie wees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding