Landbouweekblad

Vertrou die wetenskap Werk saam met – nie téén – die landbou

RubriekKLIMAAT

Sedert 2022 het betogers teen klimaatsverandering 38 wêreldberoemde skilderye gevandaliseer. In die mees onlangse voorval is daar sop gegooi na die Mona Lisa van Leonardo da Vinci in die Louvre in Parys. Gelukkig is die skildery agter koeëlvaste akriel beskerm.

Die lys van oënskynlik bisarre optrede deur klimaataktiviste is lank – en kan enigiets insluit van hulself aan ’n vliegtuig vasgom tot om hulle aan paaie vas te sement. Dit is moeilik om te onderskei tussen ernstige aktiviste en bloot onopgevoede moeilikheidmakers.

’n Deel van dié vandale se “evangelie” is dat mense minder beesvleis moet eet, minder met motors moet ry en moet ophou vlieg.

Doemprofete is alomteenwoordig. Reeds in 1980 is voorspel dat Kaapstad en ander kusstede onder seewater sou wees namate die pole se ys smelt. Heelwat ander voorspellings het ook nie waar geword nie. Hoekom dus enigsins bekommerd wees?

Ja, dit reën nie so baie soos in die verlede

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad4 min read
Plaasverkope
MIDDELFONTEIN (803) 75 ha, aan A.M. Taylor, van G.M. Maytham, R850 000. PUNCH BOWL (799) 33 ha, aan Epty21 Inv Trust, van R.V. Rauch, R3 700 000. DE GROOTEBOOM (373) 546 ha, aan De Grooteboom Industrial (Edms.) Bpk., van A. le Grange, R1 365 000. MOO
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad8 min read
Nuwe Tegnologie Laat Geleenthede Wink Vir SA Stamboek
Vertel van jou grootwordjare en hoe jy in dieregenetika beland het? Ek is op ’n plaas buite Ventersdorp in Noordwes gebore en het daar grootgeword. My pa het ’n gemengde boerdery bedryf. Ek het op George in die Suid-Kaap gematrikuleer nadat ons daarh