Huisgenoot

RAAISELS

GROOT BLOKRAAI

WEN ’N BOEK VAN HUMAN & ROUSSEAU PLUS KOM IN AANMERKING VIR DIE MAANDELIKSE TREKKING VAN R1 000.

N 2 536

KOMPETISIEVRAAG

Watter musiekinstrument is ter sprake?

As jy vashaak, kan jy gerus ander lesers se raad vra op ons Facebookblad met die naam Huisgenoot-Blokraaie.

Dié week wen een leser Marinda Engelbrecht se Marinda kook met blikkies en pakkies (H&R, R290).

As jy soms voor jou koskas staan en kopkrap vir inspirasie, het Marinda Engelbrecht die antwoord vir jou. In haar derde boek wys sy hoe jy gewone blikkieskos en pakkies kan omtower in spoggerige disse wat jy met selfvertroue kan voorsit.

Min mense sal die verskil kan proe tussen die watertandlekker-boontjiesop wat jy met blikkies en pakkies berei het en die ware Jakob. Met ’n paar koskasbestanddele en gekoopte skilferdeeg

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w

Related