Landbouweekblad

Ja, ons smaak boerdery ...

Videosukses bly Bredasdorp-boer verbaas

Hy maak sommer video’s vir die lekkerte, vertel Attie du Toit. En hul gewildheid verbaas hom steeds.

Attie het aanvanklik aftrek gekry met ’n grappige video oor ’n windpomp wat hy op Instagram geplaas het. Dié video is meer as 500 000 keer gekyk. Sy vrou, Lise-Marie (@lifebyme.sa), ’n streeksbestuurder by die Melkprodusente-organisasie, asook ’n inhoudsvervaardiger, het hom aangemoedig om nog video’s te maak.

“Ek is deur die dag maar alleen op die plaas en dan maak ek sommer video’s vir die lekkerte. Ek probeer om dit taamlik kort en so oorspronklik moontlik te hou.”

Attie, wat op TikTok en Instagram as @boerja_official bekend staan, boer by Bredasdorp en het onlangs saam met sy pa begin om kunsmis te verkoop.

Dit is veral vir hom interessant om te sien hoe baie mense

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit
Landbouweekblad7 min read
Dekgewasprentjie Word Ál Duideliker
Die strategiese gebruik van dekgewasse as deel van herlewingslandbou om grondgesondheid te herstel en gevolglik grond se vrugbaarheid en produktiwiteit volhoubaar te bevorder, kry die afgelope tyd baie aandag. As Barenbrug Suid-Afrika se verkoopsbest
Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding