Landbouweekblad

Voorspoed begin met naspeurbaarheid

MARÉ meen die rooivleisbedryf is tans op ’n moeilike plek.

“Pryse was die afgelope jaar nie na wens nie, terwyl koste skerp gestyg het. Bek-en-klouseer steek kort-kort kop uit. Verder gaan produsente gebuk onder verliese weens roofdiere en veediefstal wat groot happe uit winsgewendheid vat.

“Ek glo egter dat die bedryf oor ongelooflike potensiaal beskik. Dit is meestal die grootste landboubedryf in Suid-Afrika, en indien ons die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter

Related