Landbouweekblad

Boere bied sterk weerstand teen EU

Manie

Dit lyk vir Manie of Brussel die knie buig voor Europese boere wat al sedert verlede jaar stede op horings neem uit protes teen dalende landbousubsidies, omgewingsbeleid om die gebruik van chemiese middels en kunsmis te verminder, en vir beter beskerming teen invoer.

Suid-Afrikaanse boere het hierdie pad al in die vroeë negentigs geloop toe die Nasionale Party stappe gedoen het om Suid-Afrika polities én sosioekonomies te hervorm.

Die liberalisering van die landbousektor in die 1990’s het baie armer boere kwesbaar gelaat vir markkragte

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Arthur De Villiers Se Bonsmaras Weer Gewild
Daar was min uitskieterpryse, maar goeie gemiddelde pryse is op 10 April op Arthur de Villiers van Vrede se jaarlikse AG Bonsmara-veiling behaal. Ondanks die droogte en sukkelende ekonomie was die veiling baie suksesvol en De Villiers sê hy is tevred
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit

Related