1 NOG ’N SEGE VIR SUID-AFRIKA
“Ooo, my!” sê die beeldskone jong vrou toe sy die goue beeldjie in haar hande vasvat. Die gehoor juig haar toe; die dawerende geklap voel of dit vir altyd gaan aanhou.
Dan sê sy: “Wat?! Julle, dis malligheid! Ek het nooit gedink ek sou eendag kon sê ek het ’n Grammy op die ouderdom van 22 gewen