Huisgenoot

VERBYSTERENDE RUIMTEREKORD

MIN ander werkplekke het so ’n mooi uitsig, maar tog het die plek waar Oleg Kononenko sy brood verdien ook baie nadele.

Hy leef van gevriesdroogde maaltye. Hy moet hom aan die toilet vasmaak sodat hy nie opstyg voor hy klaar is nie. Hy moet staan-staan slaap. Sy gesin is ’n ruimtereis ver.

Want Oleg se werkplek is sowat 400 km bokant die aarde.

Sy werk is iets om op trots te wees. Die 59-jarige Oleg is nie sommer enige ruimtereisiger nie. Hy is nou die mens wat al die langste in die ruimte was.

Teen 4 Februarie vanjaar, toe die rekord aangekondig is, was hy reeds altesaam 879 dae in die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot6 min read
Menings Oor Stories Op Huisgenoot.com
Hy gaan op 72 deur ’n rowwe tyd weens rugbeserings, sê Leon Schuster. Maar hy maak grappies deur die pyn – en hy gáán nog sy droomfliek maak My prins, ek love jou en bid vir jou. Wees sterk my ou en beweeg, staan op, beweeg. My liewe grapjas, hou net
Huisgenoot6 min read
Tuindoepa
ALLES is in skakerings van groen. Swartgroen struike groei welig in die skadu van die fluoressente geelgroen koorsboom. ’n Groepie unieke blougroen broodbome word deur olyfgroen siergras omsoom. Eenkant groei die skoonma-se-tong. Geharde blaartonge k
Huisgenoot2 min read
Babanuus
NÁ WEKE van bespiegeling het JUSTIN en HAILEYBIEBER eindelik die aap uit die mou gelaat – daar’s ’n kleinding op pad. Die egpaar het die nuus met ’n videogreep en foto’s op Instagram gedeel. Die aankondiging het hul aanhangers gaande gehad, want geru

Related