Huisgenoot

HUISGENOOT SÊ

TRUTH OR DARE

Tyla

ié SA sensasie het in 2023 wêreldwyd haar stempel afgedruk met haar treffer “Water”, wat opgevolg is met haar enkelsnit “Truth or Dare”. Dit vertel hoe Tyla ’n ou vlam besoek, maar hierdie, is “Truth or Dare” nes “Water” ’n ritmiese oorwurm wat jy nie maklik uit jou kop kry nie. Oor haar sukses sê Tyla sy is geseënd. “Ek werk die afgelope twee jaar aan my musiek, en ek is verheug om dit met die wêreld te deel.”

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related