Sy het een aand ná ’n konsert voor haar klavier gaan sit – en toe, asof vanself, speel haar vingers die note vir haar jongste enkelsnit.
Die liedjie “Ek wonder” is pas uitgereik en volg kort op die hakke van “Wat nou”, wat in Julie die lig gesien het.
Ja, ná soveel suksesvolle jare – en op 40 – is daar nog