As ’n uitvoerprodusent met ’n groot geografiese reikwydte moet die Dutoit Groep sy vinger op die pols hê van markneigings, verbruikersvoorkeure, primêre produksie én die effek van klimaatsverandering en staatsverval. Landbouweekblad het met Hennie du Toit, die groep se nuwe uitvoerende hoof, gepraat.
Hoe verander jul markte?
Brittanje en