Baba & Kleuter

OOS WES TUIS BES

Jy het jou hart en siel gestort in die skep van die fraaiste babakamer in die Suidelike Halfrond. Maar het jy al mooi oor jou kleinding se veiligheid gedink? Sommer gou gaan die engeltjie wat nou lê en droom in die wiegie waaroor jy ure getob het, in ’n woelige kruipertjie ontaard. Is jy en jou huis reg vir ’n “bodemdiertjie”? Volg ons raad en sorg so dat jy ongelukke in die huis vermy.

1.

Moenie wag tot jou kind mobiel is en dan gou ’n plan probeer maak nie. Dis te laat. Besluit

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter1 min read
Inkopies Vir Baba
As jy in die mark is vir ’n nuwe kinderoppasser en jy weet nie waar om te begin nie, is hierdie boek ’n moet. Lara Schoenfeld is op ’n missie om werkende ouers en kinderoppassers te help om saam te werk sodat die kleingoed gelukkig en gestimuleer bly
Baba & Kleuter4 min read
Gesond Kan Goedkoop Wees
Jy wil ongetwyfeld die beste vir jou kinders gee, veral ook die beste kos, want soos hulle sê: Ons is wat ons eet. Ons wys met 15 wenke hoe dit moontlik is om dit gesond, lekker en goedkoop te doen. ’n Saterdagoggend-beplanningsessie vir die week wat
Baba & Kleuter2 min read
Eers Gevries, En Toe Vroeg!
Cameron het ons almal verras deur vroeg op te daag. Ek was nog veronderstel om die dag by die werk te wees! Die plan was om met my dag se werk klaar te maak en dan ’n oorhandiging te doen aan ’n kollega, maar dit het nooit gebeur nie, want teen vyfuu

Related Books & Audiobooks