GEEN + CHROMOSOOM = GENOOM
ie Duitse botanis Hans Winkler het in 1920 die Duitse woorde “Gen” (geen) en “Chromosom” aan mekaar vasgeplak. ’n Genoom bevat al die genetiese materiaal van ’n organisme. Die menslike genoom bevat dus al die genetiese materiaal van wie ons as mens is. Dis