Huisgenoot

Reddings-dienste

AS JY al ooit harde voertuigsirenes gehoor het of uit die pad van die helder, flikkerende ligte van ’n noodvoertuig moes kom, het jy al heel waarskynlik een van ons reddingsdienste teëgekom wat hulle gehaas het om iemand in nood te help. Die dapper mense wat opgelei is om ons te help wanneer dinge skeefloop ry in hierdie noodvoertuie.

Daar is verskillende soorte reddingswerkers. Hulle word opgelei om mense met ’n spesifieke soort probleem te kan help. Dit kan iemand wees wat siek is, iemand wat in ’n ongeluk beseer is, iemand wat verdwaal het of verlore is, of iemand wat in enige ander soort nood

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi