Huisgenoot

IN ’N AMBULANS

ONS kyk waarderend toe wanneer hulle met loeiende sirenes en flitsende ligte na ’n noodtoneel toe jaag. En dié wat mediese hulp nodig het, en hulle geliefdes, is baie dankbaar en verlig om hulle te sien opdaag.

Dis natuurlik ambulanse, daardie belangrike voertuie wat toegerus is om vinnig hulp te voorsien aan beseerdes of siekes. Vir mense in mediese nood, soos oorlewendes van ’n motorongeluk, hartaanval-of beroerteslagoffers, misdaadslagoffers of iemand wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Dis Hoe Dié Familie Rol
JY NOEM dit ’n bak, nie ’n bal nie, sal die puriste jou vertel. Want hy’s doelbewus swaarder gemaak aan die een kant – dis die rede dat hy so ’n lui kurwe maak wanneer jy hom rol. En dis juis daai kurwe wat maak dat rolbalspelers sulke komiese passie
Huisgenoot1 min read
5 Vinnige Vrae
1 Wat is die enigste soogdier wat kan vlieg? 2 Watter vitamien kan jy van sonlig kry? 3 Wat is die amptelike taal in Brasilië? 4 Waar is die hoofkantoor van die Verenigde Nasies? 5 Wat noem ons die boonste laag van die Aarde? 1 Vlermuis  2 Vitamien D
Huisgenoot4 min read
Wintertyd, Fliektyd
As jy klaar deur die agt seisoene van Monk gekyk het wat vroeër vanjaar op Netflix uitgereik is, kan jy regskuif vir die fliek. Ná 14 jaar maak die eienaardige dog snaakse TV-speurder Adrian Monk (Tony Shalhoub) sy buiging op ons skerms in ’n fliek w