Kuier

SKETS JOU EIE LEWENSPRENTJIE

Mense, dis 2024! Ek lag nou as ek terugdink aan hoe paniekbevange mense oor die nuwe millenium was, en doemvoorspellings dat die mensdom dit nie sou maak nie. En kyk in watter jaargetal trek ons al!

Gewoonlik is dít wat ek in die nuwe jaar wil bereik al teen die einde van die vorige jaar in my kop uitgewerk, maar nie vanjaar nie. Ek wil vanjaar net die onnodige ekstra druk wat ek op myself plaas, afhaal. En ek gaan hard probeer om nie die heeltyd oor álles te worry nie.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier3 min read
Vra Dr. Jolene
Wat's PMDD en PMS? Dok, ek het nog altyd met vreeslike mood swings rondom my period gesukkel, en by tye voel dit selfs soos depressie. Ek het onlangs gelees daar is iets soos premenstrual dysphoric disorder (PMDD). Wat is dit, en hoe verskil dit van
Kuier5 min read
Craig IS KOERSVAS
Dit het soul-searching en ’n sabbatical gekos om die gevoel van overwhelmed wees af te skud, maar nou het een van die land se talentvolste sangerliedjieskrywers, Craig Lucas, sy groove back. Hy praat met Kuier oor sy jongste projekte vanuit sy huis i
Kuier2 min read
Maak Só Opsommings
’n Opsomming is ’n kort weergawe van die belangrikste inligting uit ’n lang teks. Jy gebruik dit veral wanneer jy moet leer vir ’n vak wat baie inhoud bevat en jy net spesifieke feite wil onthou (funksionele opsomming). Op skool word daar ook van jou

Related