SUV vir ’n boervrou 1
Ná die sukses van ons Bakkie vir ’n boer-veldtog was dit onvermydelik – daar kort nog ’n veldtoets van voertuie op grond, oor hindernisse en voet-in-die-hoek op teer. Vyf boervroue en vroueboere het onlangs in sewe sportnutsvoertuie geklim en