Landbouweekblad

Die nuwe Mahindra Scorpio-N vang die oog

SUV vir ’n boervrou 6

Die nommer-een-reël vir enige suksesvolle boerdery is dat die somme moet klop. As jy goeie opbrengs kan kry teen minder insetkoste, soveel te beter.

Dít is die waarde wat Mahindra die boer bied: ’n ware werkesel wat dag ná dag diens doen op die plaas en deur almal gery word – van die werker en die boer tot sy vrou, en selfs as hulle gou vir Ouboet wil stuur om te gaan kyk of die waterpomp aangeskakel het.

En dít alles teen ’n meer as bekostigbare prys. Daarom sal dit seker nie ’n wilde raaiskoot wees om te dink dat boere ’n groot bydrae gelewer het om Mahindra een van die snelgroeiendste motorhandelsmerke in die land te maak nie.

Dié Indiese motorvervaardiger het in 1996 vir die eerste keer die Suid-Afrikaanse mark betree. Sy voertuie se robuuste voorkoms en aanhouwerk-aansien het stil-stil diep in boere se harte gekruip. Dié

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
In ’n Blik
’n Troppie van die Hoër Landbouskool Oakdale se Jersey-koeie aan die wei buite Riversdal. Oakdale bedryf ’n kommersiële suiwelafdeling wat ’n groot bydrae tot die skool se inkomste lewer. Benewens dat die kudde vanjaar een van net ses platinumtoekenn
Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; e-pos: lbw@landbou.com WENBRIEF ’n Mens kan maar sê dat ek reeds byna my vervaldatum bereik het, maar ek dink met groot seer aan jong mense wat nog hul lewe moet leef en hul ideale verwesenlik wil sien. Hoe sien hulle hier
Landbouweekblad3 min read
Veediefstal Is ’n Spesialismisdaad
’N VEEDIEFSTALSAAK is van die moeilikste sake om te ondersoek omdat dit in die buitelug plaasvind en deurslaggewende leidrade weens verskeie faktore, soos reën en versteuring van die misdaadtoneel, vernietig kan word. Só sê Louis Wessels, voorsitter