Huisgenoot

DIE VORMJARE VAN SA SE EENS GELIEFDE ‘BLADE RUNNER’

VOOR alles in 2013 wreed ontspoor en sy naam sinoniem met ’n uitgerekte moordverhoor geraak het, was Oscar Pistorius vir Suid-Afrikaners ’n ikoon en ’n voorbeeld om na te streef. Hy het talent, uithouvermoë en optimisme verpersoonlik.

Die pad wat hy op kunsbene moes stap, was besaai met hartseer en persoonlike uitdagings. En dit was nie net weens sy gestremdheid nie; die Pistorius-gesin is deur troebel waters. Maar Oscar het deurgedruk tot hy die kruin bereik het.

Oscar Carl Leonard Pistorius is op 22 November 1986 gebore as die middelkind van Henke en Sheila Pistorius. Die uitdagings het dadelik begin. Sy bene was met sy geboorte misvorm en op 11 maande het sy ouers die moeilike besluit geneem om albei onder die knieë te laat amputeer. Ses maande

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers