MOENIE ’n opgaarder wees nie! Hou ’n uitverkoping om van jou oortolli- ge goed ontslae te raak. Jy gaan meer ruimte hê, jou irritasievlakke gaan daal, en die ekstra geld kan nuttig wees. Hier is 10 wenke vir so ’n uitverkoping.
1 DAAR MOET VERSKEIDENHEID WEES
Om belangstelling te lok, moet daar dinge te kies en te keur wees. Een verkooptafel in jou oprit gaan nie aandag trek nie.
■ Betrek jou bure en vriende om