KARSKADE
Gert antwoord sy foon. “Goeiemôre, Meneer, dit is die motorhawebestuurder hier. U vrou was nou net hier en ons bel oor die koste van die herstelwerk,” sê die stem aan die ander kant.
Gert: “Ek weet. Dis tog net die flikkerlig wat beskadig is toe sy nie gister haar draai kon kry