Huisgenoot

KEVIN SE NUWE ROTS

EENS op ’n tyd het Whitney Houston in die rolprent The Bodyguard vir hom gesing: I will always love you.

Kevin Costner, dag ons toe, is ’n man wat gemaak is vir liefde wat sal hou.

Maar die regte lewe is nie soos flieks nie. En in Hollywood is die woordjie “altyd” maar relatief. Dit beteken mos maar dikwels eintlik: “Altyd – tot ons skei.”

En wat maak ’n mens dan ná jou smerige egskeiding?

Wel, as jy Kevin Costner is, met honderde miljoene dollar in die bank en vriende op hoë plekke, dan vlieg jy af na ’n Karibiese eiland en hang uit saam met jou beroemde buddies.

En om almal lekker aan die praat te kry, raak jy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Elders In Die Wêreld
Twee betogers van in die 80, wat lede is van die groep Just Stop Oil, het die glas oor die Magna Carta gebreek. Die Magna Carta is ’n bitter belangrike geskiedkundige Britse dokument uit 1215 – dis die eerste keer in die wêreld wat erken is dat die k
Huisgenoot4 min read
Hoe Werk ’n Kamera?
‘GOED, hier’s die tydskrif. Help my nou om ’n oulike advertensie te soek vir my skooltaak,” sê Bibi en sit die Huisgenoot op die tafel in die Babbelboomhuis neer. “Kan dit enige advertensie wees?” vra Palawa die kameelperd. “Is jy op soek na iets spe
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related