Huisgenoot

‘TRAP UIT MY HUIS!’.

BYNA 20 jaar lank was die Hollywood-ster en sy vrou die perfekte glanspaartjie in ’n bedryf waar gebroke huwelike alledaags is.

Soms het hul drie jong kinders hulle na rolprentvertonings vergesel – die toonbeeld van ’n gelukkige en stabiele gesin.

Maar nou is daardie idilliese prentjie aan skerwe. Christine Baumgartner het onlangs aangekondig sy gaan van Kevin Costner skei. En soos met so baie ander Hollywood-egskeidings het dinge sommer gou morsig geraak.

Beskuldigings vlieg tussen die nou vervreemde paartjie – en natuurlik is die groot twisappel geld.

Kevin se agent, Arnold Robinson, het bevestig dat die akteur weens “omstandighede buite sy beheer” ingestem

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Ons Vriendskap Voor En Agter Die Skerms
TOE hulle hoor hulle gaan saam in ’n kortfliek verskyn, het hulle eers ’n bietjie “uitgefreak van opgewondenheid”. Dis immers iets waaroor hulle al ’n paar jaar droom, vandat hulle mekaar ontmoet het. Nou is die Boer soek ’n vrou-aanbieder Marciel Ho
Huisgenoot1 min read
’n Fiets, ’n Paar Moeë Bene En ’n Droom
WAT sal maak dat enigiemand meer as 1 500 km op ’n fiets wil rondrits? Dit klink dan soos malligheid? Vra jy egter die “Spore”-sanger, is die antwoord eintlik eenvoudig: liefdadigheid. “Hoekom op aarde sal ek van George af Mbombela toe op ’n fiets ry
Huisgenoot1 min read
Vyf Vinnige Vrae
1 In watter Amerikaanse staat is Hollywood? 2 Hoeveel kante het ’n oktagoon? 3 Ankara is die hoofstad van watter land in die Midde-Ooste? 4 Wie is die enigste Suid-Afrikaanse vrou wat ’n Nobelprys ontvang het? 5 In watter provinsie is die Mapungubwe