UITTOG
Vir die meeste kantoorwerkers begin die spitsverkeer vyf dae per week so 05:00 soggens tot 10:00. Smiddae begin dit weer so 15:00 en is 19:00 verby.
Staatsamptenare is egter die uitsondering … Hul Vrydagmiddagspitsverkeer begin al Donderdagoggend.
LOUISE NOETH
WARE LIEFDE
Die ou oompie vra sy vrou: “Het jy al vandag