Huisgenoot

NUWE JAAR, NUWE MUSIEK

VRA, VRA, VRA – TOE LUISTER HY!

ankal al, minstens vyf jaar as ’n mens werklik eerlik wil wees, vra aanhangers van die R&B-musiekster Usher wanneer hy dan nou ’n nuwe album gaan uitreik. Tot dusver kon die sanger van “U Got It Bad” en “Burn” nie werklik ’n antwoord gee nie, maar nou is daar een: ’n Nuwe vollengtealbum kom vroeg in

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related