Veediefstal raak deesdae meer georganiseerd en gewelddadig. Skermutselings waarin boere – kommersiële en kommunale vee-eienaars – in die KwaZulu-Natalse Middelland probeer om hulself te beskerm teen ’n genadelose koeëlreën van swaar gewapende veediewe wat weier om oor te gee sonder ’n bakleiery, raak die nuwe normaal.
’n Genadelose koeëlreën van vasberade veediewe
Dec 22, 2023
2 minutes
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days