Huisgenoot

B-B-BIBBER-BRUILOF

KOUE voete op jou troudag is nie ongewoon nie – maar in dié geval was dit letterlik. Paul van Dyk en Carli Andringa het op die koudste plek op aarde getrou: Antarktika. Die temperatuur op die heuglike dag? ’n Verstommende -25 grade.

Die wind het gehuil, vertel Paul (31) oor hul troudag in die ysige koue. “Ek kon nie behoorlik dink nie, want ek was so gefokus op die koue.”

Maar die oomblik toe hy Carli (31) oor die ys sien aanstap in haar pragtige trourok, het sy hart warm geklop.

“Sy het so mooi gelyk,” vertel hy. “En toe staan sy langs my en hou my hande vas.”

Carli erken dit was ’n bietjie van ’n uitdaging

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related