Kuier

'N FEES VAN 'N Kersmaal

SAPPIGE ROOIBOS-ENROSEMARY-LAMSBOUD MET GREMOLATA-RYS

Genog vir 6-8 mense

BESTANDDELE

Lamsboud

2 uie, geskil en in kwarte gesny
 2 wortels, rofweg gesny
 2 lourierblare
 2 kg lamsboud met been en skenkel
 ½ teelepel elk fyn koljander en komyn
 sout en varsgemaalde peper
 6 knoffelhuisies, geskil en gehalveer
 4 takkies rosemary, in kleiner stukkies gebreek
 sap van 1 suurlemoen
 2 koppies sterk rooibostee en ekstra indien nodig

Rys

2 koppies basmati-rys
 ’n handvol vars pietersielie, gekap
 gerasperde skil van 1 suurlemoen
 1 eetlepel botter of olyfolie

METODE

Voorverhit die oond tot 150°C. Hou ’n groot, diep oond- of braaibak met ’n deksel byderhand.

Lamsboud

■ Versprei die uie, wortels en lourierblare in die oondbak.

■ Gebruik ’n skerp mes en sny kepies in die vetkant van die lamsboud. Geur oraloor met die koljander, komyn, sout en peper. Vryf die speserye goed in die boud in.

■ Stop die kepies met die knoffel en rosemary en plaas die boud, met die vetkant na bo, op die groente in die bak.

■ Drup die suurlemoensap oor die boud en giet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier1 min read
Wenke Om Jou Eie Breinkaart Te Maak
1 Gebruik ’n skoon bladsy. Skryf die hoofgedagte of sleutelwoord in die middel van die bladsy neer. 2 Jy kan selfs die woord teken. Maak dit kleurvol. Jy kan ook jou eie kodetaal of “leertaal” ontwikkel. 3 Skryf die ander sleutelwoorde of belangrikst
Kuier3 min read
Bridgerton
Sy sweef statig die hotelkamer binne. Elegant, aristokraties. Nes haar karakter in Bridgerton. Adjoa Andoh (61), wat lady Danbury speel, was onlangs in Johannesburg om seisoen drie van dié Netflix-treffer te bemark. Dis nie haar eerste draai hier nie
Kuier1 min read
Groot Woordbou
NR. 169 aandpak baadjie balaklawa balrok bikini bloes culotte fietsrybroek frokkie gholfhemp japon jeans kaftan kamisool kappietop katpak kilt kortbroek kostuum langmouhemp maksiromp manel mini oefenbroek oorpak oortrui pajamas pantoffel plakkie plui

Related