Kuier

UIT DIE ASBLIK NA 'N BLINK TOEKOMS

INSPIRASIE

Hy kén van gaan slaap met die hongerpyne wat knaag. Van armoede wat jou by tye kan laat voel daar is nie uitkomkans nie. En toe hy een aand as 16-jarige weer eens saam met sy sibbe honger moes gaan slaap, het hy besluit: Hy gáán ’n manier vind om sy ouers te help om kos op die tafel te sit.

Ná ’n gekopkrap het Ricollin Moodley (23) van Shelly Beach aan die suidkus van KwaZulu-Natal prentjies op los blaaie begin teken en gehoop toeriste sou dit koop.

Al het dit nog steeds broekskeur met hom en sy gesin gegaan, het sy onblusbare liefde vir die kunste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Kuier

Kuier2 min read
Die A-z Van K-beauty
Koreaanse skoonheidsorg, oftewel K-beauty, is al ‘n ruk lank die in-ding onder skoonheidskenners. Die klem is op moisturising, bestanddele wat sagkens op die vel werk, en ‘n natuurlike gloed van binne. Jy het dalk reeds produkte wat as Koreaanse skoo
Kuier2 min read
Boodskappe
“My ma het my geleer van menswees”, 9 Mei Ek het Jill (Levenberg) en haar ma op die Koortjies-program gesien en toe die fantastiese band tussen ma en dogter gesien, en hoe hulle ‘n mens lekker kan laat lag. Antie Carol het in daardie oomblik diep in
Kuier1 min read
11 April 2024 Se Oplossings
VRAAG: Wie vertolk die rol van Penelope in Bridgerton? WENNER: STER-BLOKRAAI NR. 231 Ilse Swart, Melkbosstrand Dwars: 1. Kallus; 7. Boeke; 12. Ria; 13. Auk; 14. Onwel; 15. Irak; 16. Rigters; 17. Sensus; 21. Semi; 22. Meen; 25. Vlae; 27. Ore; 29. Invo

Related