Huisgenoot

DISNEY SE GROOTSTE TREFFERS

1 BEAUTY AND THE BEAST (1991)

Dit is die onoortreflike Disney-fliek, ’n rolprent wat waarlik die hele gesin eerste stel. Dit is propvol bekoorlike oomblikke en kleurryke karakters en kombineer die edele tradisies van die verlede met uitstekende elemente van ’n musiekspel. Dit sluit ses liedjies deur Howard Ashman en Alan Menken in en vertel die verhaal van ’n koppige boekliefhebber wat deur ’n monster gevange gehou word. Dis egter die byspelers wat vreugde na die fliek bring. Dit is ’n meesterstuk – en het die eerste benoeming vir ’n Oscar vir ’n animasierolprent gekry.

2 SNOW WHITE

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Kalligrafie
Korrek. Kállos beteken skoonheid, en graphein beteken om te skryf. Kalligrafie is die kuns van skryf met sierletters. Dis hoe lank die dokument is waarop die amptelike rekord van koning Charles se kroning gedruk is. Die handgeskrewe dokument is vir d
Huisgenoot4 min read
Skietgebede En ’n Plakkaat
TOE ek klein was, het ons radio geluister tot die batterye opgeraak het. In Nyandeni, waar ek grootgeword het, het hulle eers in die 2000’s elektrisiteit begin insit. Dit was soos toorkuns vir ons. Ons het nie eens ’n TV gehad nie. Baie mense het ges
Huisgenoot2 min read
Die Aarde Se ‘Tweede Maan’
DAAR word al baie jare bespiegel dat die Aarde dalk meer as een maan het. Verskeie van die natuurlike satelliete wat naby die Aarde se wentelbaan voorkom, is al voorgestel as moontlike mane, maar nie een is al bevestig nie. Een van die moontlikhede,

Related