Landbouweekblad

Aussie-verbod op uitvoer kan SA skaapboere baat

NuusAktueelLewendehawe-uitvoer

AUSTRALIË se rooivleisuitvoer ondersteun ’n magdom plattelandse gemeenskappe, en in veral Wes-Australië is hele waardekettings gebou rondom die uitvoer van lewende skape na die Midde-Ooste. Dié praktyk verdien jaarliks sowat AU$92 miljoen (R1 miljard).

’n Besluit van die regering om dit uit te faseer, volg op jare se druk van dierewelstandgroepe en emosionele onthullings van die diere se lyding ter see. Van die beeldmateriaal wat die dierewelstandgroep Animals Australia in sy veldtogte teen die praktyk versprei het, het ook in Suid-Afrika opgeduik in die Dierebeskermingsvereniging (DBV) se eie veldtog teen die praktyk, wat plaaslik nog in sy kinderskoene is.

Australië is volgens die wêreld se sewende grootste uitvoerder van lewende diere, gemeet

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit