Landbouweekblad

SA veebedryf en -boere ‘moet op dié sake let’

Die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf het 14 miljoen beeste – 8 miljoen in die kommersiële sektor en 6 miljoen in kommunale hande. Die veebedryf, wat een van die grootste landboubedrywe in die land is, het ’n omset van R80 miljard, maar kan dit maklik tot R100 miljard verhoog as hy sy groot potensiaal inklusief benut.

Só sê dr. Michael Bradfield, uitvoerende hoof van die Lewendehawe-registrerende Federasie (LRF).

“Vir swart én wit boere oral is skape en beeste al honderde jare lank deel van hul kultuur. In Suid-Afrika is dit die ideale bedryf om die landbousektor te laat groei omdat die bevolking

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad7 min read
Briewe
POSBUS 1802, KAAPSTAD 8000; pos: lbw@landbou.com WENBRIEF Vir die eerste keer sedert ek 25 jaar gelede na Pretoria verhuis het, het ek ’n groot, swart en stekelrige ruspe gekry wat my kiepersolboom se blare vreet. Eers toe enkeles van hulle uit die b
Landbouweekblad3 min read
Wysig Bestaande Trustakte Só
Trusts is dikwels ’n groot deel van ’n persoon se boedelbeplanning. Dit word onder meer gebruik as ’n hulpmiddel vir opvolgbeplanning in ’n boerdery, vir die beskerming van bates vir minderjariges en ander erfgename, asook vir risiko- en belastingbep
Landbouweekblad1 min read
Kleinveepryse Styg
Pryse is meestal stabiel. Kleinveepryse het taamlik verbeter danksy aankope vir Moslem- godsdienstige feeste. BKB verskaf die Wes-Kaapse pryse. Besoek vleisprys.co.za vir Noord-Vrystaatse pryse.