Vir haar
LYK EN VOEL GOED
Dié blikkie bevat kaartjies met woorde van bemoediging en hoop, en teksverse en kragtige gebede vir besige vroue.
Dié pins met pittige Afrikaanse sêgoed kan jy aan handsakke, baadjies of selfs tekkies dra.
Dié geskenk is perfek vir dié met groen vingers wat