Daar is vir my niks so lekker soos om te sien hoe mense uit my grootwordplek, Bredasdorp, uitblink en hul merk maak in die land en ander inspireer tot beter en hoër hoogtes nie. Dit maak mos sommer 'n mens se hart warm!
Die Springbokke het voor die Wêreldbeker-toernooi video's geskiet waarin die