Huisgenoot

DOEN DIT SOOS RASSIE

NET vyf jaar gelede het aanhangers van die Springbokke min gehad om oor te juig. Maar toe neem Rassie Erasmus as hoofafrigter oor en dinge begin drasties verander.

Van ’n sukkelende span tot ’n span wat Wêreldrugby se gesogste trofee twee keer ná mekaar huis toe kon bring – en dít nadat die sterkste teenstanders op die planeet geklop moes word.

In die proses is ’n unieke Bokgroep gesmee wat vir mekaar en hul land sal bly baklei; ’n inklusiewe span wat nou die oorvloedige liefde van Suid-Afrikaners oor alle grense heen geniet.

Dís mos nou ware leierskap, het baie mense die afgelope tyd met ’n kopknik na Rassie laat hoor.

Hoe het Suid-Afrika se direkteur van rugby dié wenkultuur geskep? En wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Babbel Voort Aanlyn!
Twee prettige seisoene van Die Babbelbende is aanlyn op huisgenoot.com te kry. In dié Afrikaanse kinderreeks ondersoek die vriende Bibi, Ben, Paloeka die leeu en Palawa die kameelperd die interessante dinge wat ons wêreld so wild, woelig en wonderlik
Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot3 min read
Skone Slaap
AS ’N skoonheidskrywer en ma van twee is dit nie altyd maklik om tyd in die dag te kry om ’n 20-minuut-gesigmasker of haarbehandeling aan te wend nie. Dis hoekom skoonheidsprodukte wat werk terwyl ek slaap veel aanlokliker is. Ons vel gaan ’n vernuwi

Related