IN ’N BLIK
Ná ’n groep veteraantrekkerentoesiaste verlede jaar 55 David Brown-trekkers op ’n David Brown-saamtrek by Montagu, waar ’n boer en sy vrou lekker styf teen mekaar kon sit. Van die werkende trekkers op die saamtrek het vir dekades onder bome of selfs in rivierlope gestaan en roes voor hulle met groot liefde gerestoureer is. Verreynne het sy 50D opgebou uit drie van dié trekkers, en dis vermoedelik die enigste werkende 50D in Suid-Afrika.