Die Tuinier Tydskrif

Op die randjie van kosaggressie!

Terwyl ons op die stoep die Sondagkoerante met ‘n gedeelde leesbril bestudeer het en losgetrek het met negatiewe kommentaar oor die inhoud daarvan en veral kospryse, het ons ou vriend skielik sy oë gesluit. Ons het respekvol stilgebly omdat ons gedag het hy spreek die Hoër Orde aan. Toe kom daar ‘n diep sug: “Ai, ek verlang so na my ma se kerrieafval!”. Ek het laat hoor dat ek eerder varsgesnyde kikoejoegras sal eet as die binnegoed net voor die stertkant van ‘n kosdier – ek hou darem van beesstert en vet skaapstertjies.

Ons begin toe praat oor skaapkoppe wat hy beskou as

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Die Tuinier Tydskrif

Die Tuinier Tydskrif1 min read
Skoenlappertuinmaak
Buiten die estetiese aantrekkingskrag, dien skoenlappertuinmaak ook as ʼn opvoedkundige platform vir kinders en is ekologies belangrik. Skoenlappers in jou tuin dui op die skakel met die plaaslike ekostelsel, en die vestiging van ʼn skoenlappertuin kan
Die Tuinier Tydskrif2 min read
Wat Om Te Doen Mei
Nog tyd om boontjies, blaarslaai, radyse, uie, beet, preie en wortels in koue en gematigde streke te saai. Hou die saadbakkies goed beskut en warm. Saai die saad in enkel-of dubbelrye 15 cm uitmekaar met ’n gaping van 75 cm tussen die dubbelrye om jo
Die Tuinier Tydskrif1 min read
SitroenVerbena
Sitroenverbena (Aloysia citrodora) is ’n uitstekende kruid as ’n plaasvervanger vir ’n groot suurlemoenboom. Uit al die suurlemoengeurige kruie is hierdie een die suurlemoenagtigste, so dit is goed vir ’n plek naby die kombuis om gereeld te gebruik.

Related