Weg!

Kerrie is sielskos

My ma kan kool- en tamatiebredie kook soos niemand anders nie. En die resep vir die heel lekkerste melktert ken sy uit haar kop. Maar haar hart blóm wanneer sy hoenderkerrie vir haar mense maak. Selfs die roti maak my ma self, want die winkel s’n proe soos karton en is bloot nie goed genoeg nie. Haar roti’s is sagte deeglagies, wat rys en pof en smeek om gouer as later geëet te word.

In die groentebedding in ons agterplaas kweek my ma jalapeños, ook seldery. Aan my broer se kant van die tuin is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg

Weg1 min read
Kyk Hier!
Die Via Alpina is ’n netwerk van vyf langafstand-staproetes wat van Slowenië af regdeur Oostenryk, Duitsland, Liechtenstein, Switserland, Italië en Frankryk tot in Monaco strek – al met die Alpe langs. In totaal loop dié voetpaaie oor sowat 5 000 km
Weg9 min read
Die Kenners Se Keuse
Een van dié heeljaar-tweemantent se groot trekpleisters is hoe maklik dit op- en afslaan. Jy slaan die tent en sy boseil tegelyk op: Steek net die kleurgekoördineerde tentpale inmekaar, glip dit deur die slopies op die boseil en ta-daa! Met ’n gewig
Weg10 min read
Bewakers Van Die Blommeryk
Op pad na Stanford tref dit my opnuut hoe gou ons Kapenaars uit die stad kan wegglip. Skaars ’n uur gelede was ek en Shaen nog op die N2 uit die stad aan’ t kruie; nou is ons reeds by Somerset-Wes verby en geniet die uitsig oor Valsbaai terwyl ons te

Related