Huisgenoot

AFSPRAKE: IS HY ’N WOLF IN SKAAPSKLERE?

DIS moeilik genoeg om liefde in vandag se wêreld te vind – en dan moet vroue nog op hul hoede wees ook op daardie eerste afspraak.

Maar dis moontlik om jouself te beskerm én gevaarligte te herken selfs wanneer die vlinders in jou maag rondfladder.

In hul nuwe boek, Street Smart Safety for Women, verduidelik die oudpolisiebeampte Joy Farrow en die tegnologiekenner Laura Frombach hoe vroue hulself in verskillende situasies kan beskerm.

In hierdie uittreksel deel hulle raad vir hoe ’n vrou kan veilig wees op haar eerste afspraak met ’n moontlike nuwe kêrel – en waarvoor om dan uit te kyk.

OP DAARDIE allerbelangrike eerste afspraak moet jy elke ding oplet. Dit gaan

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Speletjies
By watter prent pas die skaduwee? A-5, B-2, C-6, D-3, E-4, F-1. Skommel die letters en vind die woorde: kontrole, swaard, bom, gifdrankie, trofee, skatkis, knope. Hoeveel van elke vrug is weggesteek? A-3, B-5, C-5, D-4, E-1, F-2.
Huisgenoot1 min read
Restoureer
Dit beteken om iets tot sy oorspronklike toestand te herstel. “Re-” is ’n voorvoegsel wat beteken om iets te herhaal, presies net soos “her-”. En “stauros” kom uit Grieks uit en beteken “paal”. Hoe op dees aarde die twee saam “herstel” beteken, sal n
Huisgenoot5 min read
‘Hy Bly Steeds ons Pa’
HY HET daardie dag tronk toe gegaan om die man te konfronteer wat weens sy ma se moord vasgetrek is. “Ek was gereed om hom die leviete voor te lees, to speak my mind,” vertel Dexter Kannemeyer terwyl hy na die rustelose see hier by Gqeberha se Somers

Related