Tuis

Ons lesers sê

WENBRIEF

Smarties of room?

Op ’n onlangse groepfoto sien ek dat ek die enigste een met ’n rooi rok is; al die ander op die foto dra blou, grys of wit En ek wonder of ek voorafgaande kommunikasie dat ons nié helder kleure moet dra nie, misgeloop het. Maar toe besef ek daar sal altyd die roomkleuriges of helderkleuriges wees

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Tuis

Tuis12 min read
Kerriekos
Hierdie vinnige ete is luuks en maak ’n heerlike bederfmaal. Dit is my weergawe van Fatima Sydow se garnaal-akhni uit haar boek Kaap, Kerrie en Koesisters, geskryf saam met Gadija Sydow Noordien. Op ’n weeksaand vervang ek die seekos met minihoenderf
Tuis25 min read
Vat ’n Pakkie Maalvleis …
’n Skeppie soet tamatieblatjang maak dié outjies nog lekkerder! Genoeg vir 4 • Voorbereiding: 20 minute • Gaarmaaktyd: 8 minute • 600 g beesmaalvleis• 100 g salamiskyfies, fyngekap• 125 ml droë broodkrummels (ons het panko gebruik)• 60 ml fyngerasper
Tuis2 min read
Uit Die Bloute
Om ’n huislike gevoel in sy gasteverblyf te skep, is bo-aan Jan Sauer Lambrechts se prioriteitslys. Hy vind die eenvormige donkerblou palet in dié huisie op Richmond in die Noord-Kaap-Karoo skep ’n knus gevoel in die winter, en koelte in die somer. S

Related