Huisgenoot

Hoekom is sjokolade so lekker?

‘DOEF-doef,” weergalm die musiek deur die Babbelboomhuis.

“En een en twee en drie,” tel Palawa die kameelperd kliphard.

Sy en haar beste maat, Paloeka die leeu, is aan die dans. Hulle draai en spring en rek en strek met hul arms (of is dit voorpote?).

“Woohoo!” gil Paloeka en gooi sy arms in die lug.

Palawa knik haar kop op die ritme van die musiek. Die blink diskobal wat bo hul koppe draai, maak dat daar klein patroontjies en liggies teen die mure van die boomhuis flonker en glinster.

“Wat op aarde doen julle?” vra hul vriendin Bibi toe sy by die boomhuis aankom.

“Kom, Bibi, kom dans saam met ons,” gil Palawa.

Bibi sien daar is ’n nuwe videoboodskap

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Vier Die Liefde
Hy het byna twee dekades gelede gesing oor sy “Jessie baby” – sy was ’n Jessica aan wie hy tóé al sy ewige liefde verklaar het. Die ironie, natuurlik, is dat die rasperstemsanger RAY DYLAN nie in 2007 geweet het wie dié Jessica is nie, tot hy haar se
Huisgenoot5 min read
Voor Jy Kan Sê Mes
MY MA. Dis waar ek leer vis vlek het. Ek was 14 toe my ma my saam gevat het hawe toe. Sy’t elke aand huis toe gekom en dan sien ons hoeveel geld sy het. “Hulle’t klomp geld, nè?” het ek en my broertjie altyd vir mekaar gesê. Ons wou ook daar werk. Ee
Huisgenoot5 min read
Toe’s Dit Al Die Tyd Jy
MENSE praat graag van tweede kanse, maar soms vat dit net tyd vir die régte kans om te kom. Dan is dit eintlik die enigste een wat saak maak. Dis minder as ’n week nadat die aktrise Dorette Potgieter op 51 getroud is met die ingenieur Hennie Karsten,

Related