Huisgenoot

‘TARZAN’ & ‘JANE’ SE BOSKIND

ONDER die lowergroen blaredak kom ’n gespierde reus deur die blink rivierwater aangestap. Hy sleep ’n roeiboot met kosbare vrag deur die wasige mis terwyl die sonstrale lomerig deur die bome flikker.

Sy naam is Andrius Pauliukevi ius.

Maar wanneer jy so kyk na die foto van Andrius met sy vrou en dogtertjie in die bootjie agter hom, is dit geen wonder sy landgenote noem hom “Tarzan” nie.

Met sy lang hare, gebeitelde arms en bultende bolyf lyk hy net so tuis in die ongerepte natuur as die boek-en fliekkarakter van ouds.

het al voorheen berig oor die Oos-Europese liggaamsbouer van die stad Vilnius in Litaue toe hy sy eie “Jane” uit Afrika gekry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot5 min read
Die Von Trapps? Nee, Die Van Biljons
PETORIA is dalk ver van die sneeubedekte pieke van Oostenryk, maar moenie verbaas wees as jy hier ’n ma, pa en rits singende kinders, nes die Von Trapps uit The Sound of Music, teëkom nie. Een gesin, vier kinders, en ’n klomp optredes op nasionale en
Huisgenoot1 min read
Vyf Kitsfeite Oor Majozi
1 “Ek is ’n koffiesnob, en jy kan met my toor as jy vir my ’n goeie pour-overkoffie maak.” 2 “My grootste guilty pleasure is ’n lekker soet pasteis de nata – die Portugese vla-tertjie.” 3 Hy is lief vir boks, en as hy nie op toer is of besig met musi
Huisgenoot4 min read
Suidoosterfees: Kultuur In Die Kaap
Niks soos ’n bietjie humor om jou maagspiere te oefen nie! Die immergewilde FRANK OPPERMAN het oud en jonk laat skater met sy eenmanstuk. Hierin word die reünie van die Hoërskool Totius se 1980-matriekgroep gehou, en elke klasmaat kry ’n beurt agter

Related