Huisgenoot

‘HELP, MY KLIËNT BETAAL NIE’

AL HOE meer mense skep ekstra inkomstestrome om kop bo water te hou. Kinders of troeteldiere oppas, koek bak, boekhou- en ander vryskutwerk – noem maar op.

Maar hoe gemaak as jy sukkel om geld uit iemand te kry nadat jy jou diens of produk gelewer het?

KRY SÓ WAT JOU TOEKOM

1 MAAK SEKER DIE PERSOON HET JOU FAKTUUR ONTVANG

Stuur ’n kort, beleefde e-pos en verduidelik die betaling is agterstallig. Vra of hulle die aanvanklike faktuur ontvang het

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot1 min read
Toets Jou Kennis
1 Wat was die naam van die motor in die TV-reeks Knight Rider? 2 In watter eilandgroep sal jy die eiland Tenerife aantref? 3 Watter voedingstof ontbreek waarskynlik van iemand se dieet as hulle kwasjiorkor kry? 4 In watter posisie het Deon Fourie vir
Huisgenoot2 min read
Het Jy Geweet?
Deesdae is daar twee supergewilde klanklogo’s. Die een is Netflix se “ tudum”-geluid en die ander is TikTok se kenmerkende klankie. Dis wat jy aan die einde van elke TikTok hoor. Die maatskappy het dit ontwikkel om ’n unieke identiteit te gee wat hul
Huisgenoot3 min read
Vra Vir Irma
V Ek het ’n wonderlike, pragtige dogter, maar sy’s tog so ongelukkig. Sy’s nou 44 jaar oud en het ’n seun met baie goeie maniere. Sy was nog nooit getroud nie, maar was in ’n paar lang verhoudings. Sy verdien haar eie salaris en lê nie in kuierplekke

Related