RIKUS DE BEER
Om ’n Wêreldbekerrugbywedstryd te kyk was al die afgelope 10 jaar op die Toks & Tjops-aanbieder se emmerskoplys.
“Al het ons teen Ierland verloor, was die gees en die hele gebeurtenis ongelooflik,” vertel Rikus. “Die Iere is lekker mense en het baie passie. Ná die tyd het hulle ons hande