Vilko (Villiersdorp Koöperasie) is ’n primêre landboukoöperasie met sy hoofkantoor op Villiersdorp, Wes-Kaap. Die bedieningsgebied strek vanaf Ceres in die Witzenberg tot Greyton in die Overberg, met verskeie handelstakke.
Vilko is sentraal geposisioneer in die vrugteproduksiestreek, veral wat appels betref. Die lede van die koöperasie het lank gelede besluit om te bly voortbestaan in die koöperatiewe besigheidsvorm, wat die beste