DIE OLIFANT: JASON GOLIATH
Om op nasionale televisie te sing was vir die komediant ’n droom wat waar geword het.
“Die grootste hoogtepunt van die program is om te voel asof jy in ’n spioenasiefliek is… die vermomming, die spoggerige kar, die geheime hanteerders! Dis soos