Landbouweekblad

Dorp veg voort vir sonkrag

Herlewing van die platteland

Dit wat die private diensverskaffer Rural Maintenance (RM) op die klein Vrystaatse boeredorpe (Frankfort, Villiers, Tweeling en Cornelia) van die Mafube-distrik reggekry het, is ’n uitsonderlike prestasie, veral met kragvoorsiening, die onderhoud van die kragnetwerk en die invordering van geld vir dié dienste wat in Suid-Afrika op die beste van tye gebrekkig is.

In 2011 het RM die Mafube-munisipaliteit genader om die kragverspreiding oor te neem en te administreer. Dié diensverskaffer het 30 jaar ondervinding in die private sektor en staan ondernemings by met netwerkbestuur, hernubare kragoplossings, strategieë vir kostebesparing en die doeltreffende gebruik van kragbronne.

Hy bied ook sy dienste aan munisipaliteite. Dit sluit in die belegging in die opknapping en onderhoud van kragnetwerke, kragverspreiding, skuldinvordering en die hantering van navrae en klagtes.

Dit het gelei tot ’n kontrak van 25 jaar tussen Mafube en RM om dié dienste te verskaf.

“Mafube het in 2011 raadslede gehad wat ’n beter omgewing vir sy gemeenskap wou

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad3 min read
Oor Ysters, Robotwerktuie En Die Gemis Aan Biltong En Berge
Pieter Uys (29) het grootgeword op die plaas Skeiding by Heidelberg in die Wes-Kaap waar sy pa, Neels, ’n saai-en-skaapboerdery bedryf en sy ma, Anné-Lize, ’n gastehuis. Hy sê die bedrywighede in die gastehuis het daartoe gelei dat hy sjefsopleiding
Landbouweekblad1 min read
Beveilig Jou Belangrike Toestelle Só
Spoorvat Sekuriteitsdienste bestaan al sedert 2018 en die span bestaan uit hoogs bekwame, gemotiveerde, professionele mense wat diep toegewyd is om misdaad te voorkom, sê Willie Venter, direkteur. Die maatskappy spesialiseer in plaasbeveiliging deur
Landbouweekblad5 min read
Aangrypende Verhaal Oor Eenvoud En Menswees
Wou jy altyd ’n skrywer word? Voor my eerste boek, Die kinders van Spookwerwe, was ek net ’n ma wat skoolgehou en vir my kinders stories opgeskryf het. Ons het vakansies na familiegrond in die Karoo gegaan en ek wou nie hê hulle moes vergeet hoe dit