’N DORPSGEMEENSKAP wat wyd hande gevat het, boere inkluis, het die Vrystaatse dorp Frankfort se kragvoorsiening só verander dat sy water- en sanitasiepompe vir ’n tyd lank deurentyd kon loop en beurtkrag se impak kon versag.
“Hierdie oplossing behoort in elke klein dorp reg oor Suid-Afrika in werking gestel te word,” sê Chris Bosch, uitvoerende hoof van Rural Maintenance,