Landbouweekblad

Mafube stoom voort na beurtkragvrye status

DIE dorpe Cornelia, Frankfort, Tweeling en Villiers het van die beste grondpaaie en laagste veediefstalsyfers in die Vrystaat. Onlangs het Rural Free State (RFS), die elektrisiteitsverskaffer wat Mafube bedien, sy planne bekend gemaak om dié gebied ook beurtkragvry te maak deur ’n gemeenskapsprojek waar aktiewe deelname en inwoners se samewerking kragkwessies vir almal kan laat verdwyn.

Die projek steun op drie sonplase –

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad6 min read
Wees Só Beter Voorbereid Op Elke Droogtestadium
Die meeste droogtebestuurspraktyke en hulppakkette in Suid-Afrika is nog baie reaktief, maar deur voorkomend op te tree, kan die nadelige gevolge van droogte op die landbou aansienlik verminder word. Daarom is dit nodig dat gebeurlikheidsplanne vir d
Landbouweekblad3 min read
Klopjagte: Klem Skuif Van Werkers Na Boere
TWEE polisievangwaens, drie polisiemotors en twee staatsvoertuie met vyf lede van die departement van binnelandse sake. Dít is die groep wat verlede week onverwags deur Kallie du Toit*, ’n aarbeiboer buite George, se plaashekke gery het om hom en sy
Landbouweekblad2 min read
Land Bank: Likwidateurs Verloor Appèlsaak
IN ’n saak wat al lank voortsleep, het likwidateurs van ’n egpaar van Bothaville bloedneus gekry oor onregmatige prosedures en ontbrekende skriftelike bewyse. Die likwidateurs se appèlaansoek in ’n likwidasiegeding van die Land Bank teen ’n boerdery